Botterblom 1
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Botterblom Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Botterblom 1 is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Middelburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesin of 'n groep vriende, aangesien hierdie eiendom 'n uitnodigende swembad het vir gaste om gedurende die somer te geniet.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 7 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die vierde slaapkamer 'n enkelbed het. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in albei badkamers beskikbaar.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan.
Buite is 'n ruim erf met 'n swembad en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan met 'n skemerkelkie. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jandre Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1 Botterblom Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Botterblom 1 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Botterblom Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang