Boubou Bed and Breakfast
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 45 of portion 4 of Farm Doornlaagte, Kommissiesdrift, Rustenburg, 0290, Noordwes
- Vanaf R820 per nag (plek vir 1)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Boubou Bed and Breakfast bied gasteverblyf en is ongeveer 25 km vanaf sentraal Rustenburg en ongeveer 45 minute se ry vanaf die Pilanesberg Natuurreservaat, 'n Groot Vyf-area, en Sun City in Noordwes geleë. Die eiendom is naby Madikwe Natuurreservaat en Marakele Nasionale Park.
Die verblyf bestaan uit 4 individueel versierde kamers: die Gabon Boubou-kamer, Tropical Boubou-kamer, Crimsons Boubou-kamer en die Southern Boubou-kamer. Elke kamer bied verblyf aan 2 gaste en het 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en aandete kan teen ekstra koste gereël word. Die gastehuis bied WiFi, 'n swembad, braai-area, 'n dek met 'n uitsig, asook veilige parkeerplek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, wildritte en wildkyk van die Groot Vyf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marnice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Portion 45 of portion 4 of Farm Doornlaagte, Kommissiesdrift, Rustenburg, 0290, Noordwes
- Gaste dink Boubou Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Portion 45 of portion 4 of Farm Doornlaagte, Kommissiesdrift, Rustenburg, 0290, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang