Successfully reported
+88

Bougain Villa Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Mc Donald Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bougain Villa Guest House bied gerieflike oornag- en semi-selfsorgverblyf sentraal geleë in Polokwane, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide korporatiewe en ontspanningsreisigers.

Dié eiendom bied gaste 'n keuse van 4 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers, asook 2 selfsorg-eenhede. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke. Al die kamers bied bykomende geriewe soos plafonwaaiers en lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is daar 'n TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi in elke kamer.

Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook voordeel trek uit die gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige omheinde parkeerplek is beskikbaar met sekuriteitskameras, en gaste sal naby winkelsentrums, hospitale, skole, die Peter Mokaba-stadion en die Polokwane-natuurreservaat geleë wees. Slegs 400 m vanaf die Savannah Winkelsentrum en 1 km vanaf Pholoso Privaat Hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Louise N
5.0
Regtig die moeite werd. Dit was presies wat ons wou gehad het. Vriendelike ontvangs wat ons sommer tuis laat voel het.
Sep 2025
Vincent K
Gesin met klein kinders
5.0
Stil, netjiese plek met amazing diens. Baie lekker gebly, amazing diens.
Aug 2025
Chesre H
Saam met vriende
5.0
Ek dit baie geniet. Dit voel soos jou huis weg van jou eie huis af. Baie lekker gebly. Hul diens is puik. Sal weer daar wil bly.
Jul 2025
Marianke M
Saam met vriende
5.0
Everything we needed, great location. We had an amazing stay! Very clean, hot water, swimming pool with nice braai area! Would highly r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Danie L
Besigheidsreis
5.0
Pragtige skoon kamers. Baie lekker gebly. Waarde vir geld.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Louw Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 83 Mc Donald Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Bougain Villa Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Mc Donald Avenue, Fauna Park, Polokwane, 0699, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6145134b8c171aaad9cddbd91a483ba4bb75acf9024f37c3163fd785bcda8edd48a343ed1a8cd3f627d856bc8c91a7de8efa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 83 Mc Donald Avenue Fauna Park 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.90768 29.48971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang