Successfully reported
+39

Bougain Villa Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 De Villiers Street, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Vanaf R930 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bougain Villa Guesthouse bied gerieflike verblyf in Winburg in die Vrystaat. Dit is ideaal geleë 100 km noord van Bloemfontein, tussen Ventersburg en Verkeerdevlei Plaza Tolgate.

Elke skoon en gerieflike gastekamer bied sy eie uniekheid, en is individueel gestileer en versier. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n plafonwaaier, lugversorging, 'n TV met sekere kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die gastehuis bied 'n volledig gelisensieerde kroeg en vriendelike personeel. By Bougain Villa Gastehuis kan gaste ontspan en die rustigheid geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Angie L
Saam met lewensmaat
5.0
What a lovely place to stay! We had a great stay here, the rooms are great, the hospitality was like visiting family and the breakfast ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Andre V
5.0
Heeltemal voldoende vir die doel. Heeltemal voldoende gewees vir die doel.
Jun 2025
Hantie D
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat jy nodig het na 'n lang dag se ry. Pragtige ou meule omskep in verblyf. Lieflike antieke interieur. Heerlik geslaap en alles wat nodig is vir ...
Sien meer
Des 2024
Anthony B
Saam met lewensmaat
5.0
Winburg die middelpunt van die Vrystaat. My hart is seergemaak dat nie meer mense moeite doen om van die hoofpad af te draai en ons plattelandse juwel...
Sien meer
Des 2024
Bianca F
5.0
Lekker rustig & veilig. Ons het baie lekker gebly by Bougain Villa Gastehuis. Dis so rustig en die toe stoep was baie lekker snoesig vir die koue. Bai...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 28 De Villiers Street, Winburg, 9420, Vrystaat
  • Gaste dink Bougain Villa Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 930
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 De Villiers Street, Winburg, 9420, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79b5231aab4f2d8611bc06614b3a3c5669ccb3f0ccf0dc19a29e12519addf89b3cdef7593c396fd79d2e19fcf1d7e9318c9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 28 De Villiers Street Winburg 9420 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516172747395 27.011425210648
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang