Successfully reported

Bougainvillea Cottage

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.0
Johannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Baie lekker. Dit was ons derde geleentheid hier en sal beslis weer hier bly. Gee net kennis aan besoekers om voorsorg te tref vir die muskiete.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Uitstekend. Weer baie lekker gebly en onder andere die kaggel geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salmaa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Mrt 2025

Rather book somewhere else. Very disorganised. No towels, long grass around the pool, spiders inside the house, mosquitoes everywhere, even on the walls from previous guests. Locals walking in trying to sell stuff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Carla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heerlike, rustige gevoel in die omtrek met 'n lieflike tuin. 'n Onverwagse, heerlike bottel wyn, hout vir die kaggel en 'n vrieshokkie vol ys was 'n bonus! Die atmosfeer is rustig en die verblyf is ten volle toegerus. Die verwarmer in die kamer het ons knussig gehou en die swembad was ongebruik maar definitief welkom vir die somerbesoekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milinda L
Kort verblyf
3.6
Feb 2022

Rustige plattelandse gasvryheid en stilte. Lekker doendinge soos Eseltjiesrus, die Saterdagoggend-markie en staproetes.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Merli P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2022

A beautiful cottage with a fantastic lush garden. We would have felt safer with more security. The windows are all easy access once opened and main gate is easy access to unwelcome guests. The cottage is situated on a busy corner with high foot traffic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Heerlike kothuis Ons is verwelkom met 'n lekker verrassing, ook koffie en tee, en beskuit, asook hout vir ons kaggel. Daar is moeite gemaak om nog 'n bed in die sitkamer in te sit, en die kothuis is pragtig ingerig. Stapafstand van alles af, stil, en landelik. Ons was beïndruk en sal weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Most comfortable accommodation. Enjoyed walking around the streets and seeing the various historic buildings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Jun 2021

Sal nie weer McGregor toe gaan nie. Die yskas, stoof, toaster, ketel en mikrogolf was vuil. Die asblik lyk of dit vir 'n stoel gebruik is. Die cottage is koud en geleë naby 'n nuwe uitbreiding waar behuising gegee word. Dit raas die hele nag.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Lucille
Bougainvillea Cottage
We are so sorry to hear about your experience at Bougainvillea Cottage and will definitely bring this up with the property manager, housekeeper and owners. We are committed to ensuring that all properties are properly cleaned and sanitized before each of our guests arrival. We do hope that you will return to McGregor in future to another property in our portfolio.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 499

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 96 Long Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhMTRiM2Q3LTI5ZTUtNDA4MC1hNDM4LTMwZjM4ZDg5Yjc4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense 20 5 1 5 96 Long Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.952455397518 19.825798796295
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang