Boulder Bay 10
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 70 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Boulder Bay 10 is 'n bekoorlike strandfrontwoonstel wat op die Ballito-promenade geleë is, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die strand af. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin wat op soek is na 'n vakansiewegbreek.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat gemaklik tot 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer met 2 kinderbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n ontbyttoonbank met 2 stoele, 'n TV en gemaklike rusbanke in.
Hierdie area maak oop op 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel, buitemeubels en 'n buitebraai. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek onder 'n motorafdak is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elri Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 46
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 70 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 70 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang