Successfully reported
+33

Boulders Safari Lodge

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 1229, Off the N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Boulders Safari Lodge is in 'n privaat wildreservaat geleë, rustig in die hartjie van Suid-Afrika se pragtige Laeveld geleë. Die lodge bied 'n idilliese plek om te rus en te ontspan of jy nou op die stoep van die chalet sit, by die rotspoel ontspan of 'n drankie by die kroeg geniet. Met die Krugerwildtuin op die drumpel, is dit 'n perfekte bosveld-wegbreek.

Verblyf word gebied in tradisionele Afrika-chalets met grasdakke en koel teëlvloere. Die ruim kamers het gemaklike 2 enkelbeddens, lugversorging, en suite-badkamers en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet het sy eie buite-sitarea wat uitkyk oor die vreedsame Afrika-savanne.

Die 2 gesin-chalets is effens groter en het 'n gemaklike opvouslaapbank wat geskik is vir 1 kind of tiener. Hierdie kamers het ook groter badkamers met 'n bad, stort, wasbak, en toilet asook 'n addisionele toilet met 'n aparte ingang.

Boulders Safari Lodge het 'n solder-sitarea waar jy kan ontspan met 'n skemerkelkie of 'n goeie boek geniet, en 'n pragtige rotspoel om in af te koel tydens die hitte van die dag. Gratis WiFi is beskikbaar in die openbare areas.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Plot 1229, Off the N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 1229, Off the N4, Malelane, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bdd2edd6d112a0136c2d47df4b688da5f7c51591910b7a6ea3be85bf19ed6f6379b759f2245fc6a7e503ab9e195581fe259?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 2 mense Plot 1229 Off the N4 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.478213535252 31.618973596573
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang