Successfully reported
+34

Boulevard 501

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Boulevard 501 is 'n dakwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is oorkant die Margate hoofstrand en die Margate munisipale swembad geleë en is naby verskeie restaurante en winkels.

Die woonstel beskik oor 4 slaapkamers. Die twee slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die derde slaapkamer met 'n koningingrootte-bed ingerig is, en die oorblywende slaapkamer met enkelbeddens ingerig is. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n oond, yskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Dié woonstel het 'n oopplan-leefarea met 'n eetkamer, sitarea en 'n kroeg. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 gaste. Die sitarea het gemaklike leerbanke en 'n TV met volledige DStv-kanale.

Die balkon het onvertolkte uitsigte oor die strand en die Indiese Oseaan. Die balkon is toegerus met 'n gasbraai sowel as 'n addisionele buite-eetstel.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Boulevard 501 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAD8plUcrjCHEiDUsr5f9z4URtKmB7Chf7D4llSL7YHFqdkUWeBR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 3145 Harley Street Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.861572 30.370886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang