Boulevard 9
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R940 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Boulevard 9 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Margate Boulevard-kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is geleë teenoor Margate se hoofstrand en die Margate munisipale swembad en is naby verskeie restaurante en winkels.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die tweede en derde slaapkamers bevat elk 2 enkelbeddens. Daar is 2 bykomende slaapbanke in die leefarea.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea bevat 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die leefarea bevat 'n TV, gemaklike rusbanke en 'n plafonwaaier, en maak oop na 'n patio met buite-eetkamermeubels en braaigeriewe.
Margate Boulevard bied sekuriteitsbeheerde toegang en parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 739
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Boulevard 9 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3145 Harley Street, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang