Brackens Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 20 Nqutu road, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Brackens Guest House is in die hartjie van Hillcrest, Durban geleë. Durban is 'n stad in die KwaZulu Natal provinsie en is veral bekend vir sy goue strande, winkelsentrums, handwerkmarkte, straatbasaars en as 'n gewilde branderplankryplek. 'n Perfekte wegbreek vir diegene wat 'n vakansie van ontspanning en vermaak soek.
Verblyf beskik oor 7 slaapkamers en elke kamer is toegerus met gemaklike beddens, 'n badkamer, lugversorging, 'n TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, wasgoeddienste, rolstoelvriendelike en veilige parkeerplek in. Troeteldiere kan saamgebring word, maar reëlings moet getref word.
Brackens is binne stapafstand vanaf Old Main Road, die roete wat gebruik word deur die duisende Comrades-hardlopers en Amashova Shova-fietsryers van regoor die wêreld. Hierdie pad vorm ook die ruggraat van die 1000 Hills-ervaring met Zoeloe-kultuur, kuns en kunsvlyt. Naby is daar die Shongweni Natuurreservaat sowel as die Inandadam wat die Bass Fishing Classic huisves en die tweede oornagplek vir die Duzi-kanomarathon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 20 Nqutu road, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Brackens Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 20 Nqutu road, Hillcrest, 3610, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang