Bradclin @ York Place
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 21, York Close, Howard Hamlet, University Drive, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Bradclin @ York Place is 'n oulike en gerieflike tweeslaapkamer-eenheid in 'n sekuriteitskompleks in Pinelands. Soos met alle Bradclin-eiendomme word spesiale aandag aan elke detail gewy om jou gemak te verseker: vars, spierwit linne, gemaklike beddens en boeke om te lees!
Die eenheid het 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer, 'n driekwartbed in die tweede slaapkamer, 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n ruim, ligte en lugtige sitkamer met DStv (Compact), 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, yskas, vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Die tweede kamer en dit sitarea het albei 'n lessenaar wat dit perfek maak vir sakereisigers. Die parkeerplek is reg buite die eenheid wat ook 'n tuin-area insluit. Die kompleks het 'n swembad wat aan gaste beskikbaar gestel word. Let asseblief daarop dat die instansie nie troeteldiervriendelik is nie.
Dit is baie sentraal geleë vir die vakansie-, avontuur- of sakereisiger aangesien dit stapafstand vanaf plaaslike besighede en die hoof besienswaardighede af is.
Sleutels word by Bradclin House afgehaal. Die adres is Margaretlaand 20, Pinelands.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Judelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 12
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Unit 21, York Close, Howard Hamlet, University Drive, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
- Gaste dink Bradclin @ York Place het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 21, York Close, Howard Hamlet, University Drive, Pinelands, 7405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang