Successfully reported

Braeview Guesthouse

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Erica A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Dit was lieflik. Die plek was lekker rustig en netjies. Ook lekker naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carey M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Great stay. Stay was great. The only comment would be to include actual hand soaps in the bathrooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Braeview Guesthouse
Carey, thank you for the review and comment on the soaps. We will add this to the housekeeping checks for the future. Again, a massive thank you for choosing Braeview as your guest house stay. Kind regards, Ivan

Lena B
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Lekker. Ons het dankie. Het klaar vir die eienaar laat weet dat die heater in die sitkamer nie genoeg is vir daai area nie - dis vir seker koud in daai huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Braeview Guesthouse
Hallo Lena, dankie vir die goeie puntetelling, ons waardeer. Aangaande die koue ...... ja, dit is 'n koue winter vanjaar, en nie net hier by ons nie, in die hele Overbergstreek. Ek sou nogal dink indien jy 'n koue persoon is moet jy liewer warmer streke besoek en Hermanus uitstel vir later. Cheers! Fanie

Christine R
1 nag
5.0
Mrt 2025

Gemaklike oornag blyplek. Hierdie is 'n gesinshuis met verskeie kamers wat apart of saam bespreek kan word. Ek en my dogter kon elkeen ons eie slaapkamer en badkamer kry, teen 'n baie billike tarief. Braeview is sentraal en baie gerieflik as mens net 'n slaapplek nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Braeview Guesthouse
Baie dankie, ons waardeer jou mooi beskrywing. Groete!

Sandra H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Wonderfully relaxing. My husband and I who live in Cape Town took my sister and brother-in-law from Canada to Hermanus for a long weekend. We had the most wonderful and relaxing stay at Braeview; a homely and quiet location with the most beautiful garden, and conveniently close to the Cliff Path for beautiful walks - with the most friendly, kind and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Awesome. Ons het baie lekker gebly en was lekker stil en naby aan alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindelwa L
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2025

My stay was pleasant but the customer service was not great. Overall, my stay was pleasant. The property is beautiful and peaceful. However, the customer service left much to be desired. When it was time to check out, there was no one available to assist us. I tried calling and even sent a WhatsApp message, but received no response. Eventually, I had to leave the key at the door. To this day, no one has followed up or even asked how our stay was.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Braeview Guesthouse
Hi there, during 50 years of travelling through many countries, I have never called the accommodation establishment on a phone or sent a WhatsApp message when I checked out. The right thing to do is to report to the reception and hand in the key. Thanks for mentioning that you enjoyed your stay with Braeview Guesthouse.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Apr 2025

Peaceful. It was a short, but peaceful stay. The amenities were clean and comfortable. The kitchen was older, but fully functional (we didn't use it much). It was close enough to the Hermanus village, but we were concerned that it was closer than we would have liked to the township area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Morne L
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlik gerieflik en snoesig. Vreeslik lekker gebly! Ons was drie paartjies wat die hoof huis gedeel het (elke paartjie in hul eie kamer) en drie tiener seuns wat die kothuis gedeel het. Daar was genoeg spasie vir almal om gerieflik te bly, 'n goed toegeruste kombuis met al die benodigdhede en alles was lekker skoon. Die enigste moeilikheid wat ons gehad het was buite enigiemand se beheer, en dit was die gure weer! Die huis het genoeg verhitting, so ons was lekker warm. Ons kon net nie die braai gebruik gedurende die reën nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Catherina
Braeview Guesthouse
Hallo Morné, baie dankie dat julle Braeview gekies het vir verblyf in Hermanus en die baie mooi en opbouende oorsig is vir ons 'n riem onder die hart. Baie dankie daarvoor, julle was uitstekende gaste en is altyd welkom vir 'n herbesoek. Groete!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Catherina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 120
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Sunnybrae Crescent, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMyMzkwYTgzLWYxYmEtNGQxNC05YzY4LTA3NTFlN2U2YzJkZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 2 Sunnybrae Crescent Westcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.429220173484 19.225026987375
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang