Successfully reported

Brakkies the Country Escape

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustigheid, vrede en stilte. Ons het baie lekker gebly. Die rustigheid van die bome en die koringlande rondom is 'n lafenis vir jou siel. Die plaasatmosfeer het my kinderdae by my laat opkom. Die woning en tuin is baie netjies versorg. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons hondjies was uit hulle velle soos hulle dit geniet het. Die hele tema van die huis spreek van liefde vir honde. Die binnebraai was meer as welkom met die koue winter buite. Dit was 'n voorreg om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Lieflike honde vriendelike verblyf. Lieflike, skoon en rustige verblyf op Moorreesburg se buitewyke. Baie goed toegerus en beslis aanbeveelbaar vir hondekinders as hul wil saam reis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel v
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Huis weg van huis. Heerlik gebly! Die huis is goed toegerus met lekker bederfies en puik diens. Pragtige plek, netjies en skoon. Wit beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan Harms V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Absoluut fantasties. Kan Brakkies sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Platteland rustigheid, in 'n luukse woning. Van die stad se gewoel tot klein-dorpie rustigheid binne 'n uur. Huis is groot, skoon en goed toegerus. Die area is stil en veilig. Die groot stoep en groot braai is ten volle benut, terwyl ons "vier-voet kind" die groot erf geniet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Enid Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 5 200
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 5 200
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 5 5th Avenue, Moorreesburg, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA991f3ad621fd54a5ace85640f72c9b9e2b2846f7b1d48d3fb739618693ffcb183eb22aaa444e410b0bc892ad7816547efe4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 5 5th Avenue Moorreesburg 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.136479651816 18.659148259325

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang