Successfully reported
+5

Bramber Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Queen Victoria Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bramber Cottage is 'n stylvolle selfsorgkothuis wat in die rustige dorpie Stanford geleë is. Dit is in 'n roosgevulde plattelandse tuin met ruim patio's voor en agter, 'n ideale opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 2 slaapkamers het albei 'n dubbelbed en 'n en suite-stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Buite is 'n onderdakstoep met sitplek en 'n lieflike tuin met braaigeriewe en 'n uitnodigende swembad.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Casper Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 45 Queen Victoria Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Queen Victoria Street, Stanford, 7210, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA968a0d1b6cd3d90c1a59b4fe093a8c3555a19ba9d5e57313bd2fcc4366b540e6f62cd2c5e3e328234a941cdb2c2d7c2e889d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 45 Queen Victoria Street Stanford 7210 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4365174 19.450487
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang