Successfully reported

Brand Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 843 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Ina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beste gastehuis in 'n lang tyd. Silwerskoon, gerieflik en baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Veilig, rustig en baie netjies. Ons het ongeveer 19:00 in die aand akkommodasie gesoek vir die nag en Sanet het dadelik gehelp. Die kamers was perfek en skoon. Baie rustige en veilige plek. Ons sal altyd hier bespreek wanneer ons in Colesberg moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie nagrus gehad na lang tyd op die pad. Baie veilig, baie goed uitgelee en met die regte goed toegerus sodat 'n mens gemaklik voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie standaard vir gastehuis. Dit was regtig baie lekker. Eienaar is vriendelik en die blyplek was skoon en netjies. Ons het lekker uitgerus om die volgende oggend aan te beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan V
1 nag
5.0
Sep 2025

Soos hier bogenoem het die groep net vir 'n nag daar oornag en hulle kan nie kla. Die het genoem dat hulle hul kort tydjie baie lekker geniet het en dat hulle weer daar sal oornag of moontlik langer sal aanbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Awesome. Very comfortable stay. There was no WiFi password given.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik en skoon. Alles netjies en skoon vir 'n goeie nagrus. Die afdak vir die motor is ook 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gunther B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Ontspanne. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Net 1 nag oor geslaap, was baie lekker en vriendelik verwelkom by die hek. Baie lekker gebly, al was dit net vir 1 nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinus H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Huislik, voel veilig, netjies, skoon. Geen probleem, netjies, veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 843

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R700
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R700
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 34 De Jager Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb80452a39f40825412848ab22c553ddeb2b19b85c1b18314f5fdf1d7a0ca9d7001087ffd137dff2251fc551faace9b3d327b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 843 5 1 5 34 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -30.730303396662 25.087670534363
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang