Brandberg Rest Camp Uis
- Kapasiteit: 122 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Main Street, Uis, Damaraland, Erongo
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Brandberg Ruskamp Uis bied gastekamers en kampeerverblyf en is geleë in Damaraland, in die Erongo-streek van Namibië.
Brandberg Ruskamp bestaan uit 11 Dubbelkamers, 5 Standaardkamers, 5 Selfsorgwoonstelle, 2 Rugsakreisigerkamers en 4 Kampeerplekke. Die meeste van die gastekamers het lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe, en die selfsorgwoonstelle het elk 'n kombuis met basiese toestelle. Die kampeerplekke deel gemeenskaplike ablusiegeriewe en het kragpunte.
Die lodge beskik ook oor 'n goed gevulde kroeg met 'n L-vormige pooltafel; braaiplekke; 'n 25 by 12 meter swembad; 'n snoekerbord en 'n tafeltennistafel.
Daarbenewens is daar 'n funksie-saal wat vir spesiale geleenthede of konferensies gehuur kan word, wat tot 50 mense kan akkommodeer. Die saal kan ook omskep word in 'n pluimbalbaan, wat goeie oefening vir die hele gesin bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Basil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 3 Main Street, Uis, Damaraland, Erongo
- Gaste dink Brandberg Rest Camp Uis het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 122 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Main Street, Uis, Damaraland, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang