Successfully reported
+31

Brander View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Branderdraai Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Brander View is 'n selfsorgvakansiehuis in Sandbaai, Hermanus. Hierdie huis is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken.

Dié huis het slaapplek vir tot 13 gaste in 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste twee slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, terwyl die derde en vierde slaapkamers beide elk 2 enkelbeddens het. Die vyfde slaapkamer is ingerig met 2 stapelbeddens en 'n enkelbed. Die eerste twee gedeelde badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die derde badkamer net met 'n stort toegerus is. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die huis het 2 leefareas wat albei gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel het. Die eerste leefarea het 'n kaggel, terwyl die tweede leefarea 'n binnebraai en pooltafel het, en dit maak oop op die onderdakstoep wat met 2 etenstafels en 'n gasbraai gemeubileer is. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n swembad, 'n dakdek en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en is ongeveer 750 m van Sandbaaistrand af via die Sandbaai Kuspad, 'n gewilde staproete.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

5

1 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Vervoerdienste
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jana L
Gesin met klein kinders
5.0
Below end. Die naweek was baie lekker, alles was in plek, alles wat ons nodig gehad het, was in plek. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sa...
Sien meer
Aug 2025
Sindy M
Gesin met tieners
5.0
Same as above. We had a wonderful time as family and friends. Highly recommend if you want to spend some quality time.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Shannon A
5.0
Will be back soon. Our host and Magda were nothing short of amazing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Nicola C
Gesin met tieners
5.0
We had a great weekend. We had a great weekend, thanks Magda. We will definitely come back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Carolynn C
Saam met vriende
4.0
Ons tyd by Branderview het ons vreeslik geniet. Ons tyd daar was die randewerd. Die huis is goed ingerig vir jongmense en beeldskoon daarby. Ons sal b...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 16 Branderdraai Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brander View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Branderdraai Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f639d1dfad2541e3e4ce5f769684531c1f0968a6f1d37c4d858575a2d8556d71f5317d7f789006e84ed806566a6b9170fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag (plek vir 13) 5 5 1 5 16 Branderdraai Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4196524 19.1839348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang