Successfully reported
+19

Branderkant 4

  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Ray Road, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R610 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Branderkant 4 is 'n dubbelverdieping selfsorgwoonstel in die veilige Branderkant-kompleks in die vakansiedorp Ramsgate aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel is naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en die strand.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet, en 'n oopplan-kombuis, eetkamer en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. 2 kinders kan op versoek op 'n slaapbank in die sitkamer gehuisves word.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond en yskas, sowel as breekware en eetgerei. Die eetkamer het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DStv-verbinding, indien u u eie dekodeerder, slimkaart, kabels en afstandbeheerder wil saambring.

Die Branderkant-kompleks bied privaat, direkte toegang tot die strand minder as 50 m van die voordeur af. 'n Gemeenskaplike braai-area is in die kompleks beskikbaar. Toesluitparkeerplek in die motorhuis is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Chantel T
Gesin met klein kinders
5.0
Extremely happy. We were extremely happy with the location and pricing of Branderkant 4. It really exceeded our expectations. Although ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Henrietta E
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik naby strand. Veilig vir klein kinders. Rustig! Was heerlik, dankie. Soos altyd.
Jan 2025
Menzi N
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome holiday leisure. They accommodated us very well and treated us special!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Henrietta E
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful and all we wanted from a sea holiday. As always, just awesome. Sea view, hearing the waves and so peaceful. Beautiful garden ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Willie V
Saam met lewensmaat
4.4
Afgesien van min sonskyn dae was dit lekker by die see. Verblyf was lekker. Woonstel gerieflik. Tuine mooi versorg. Garage deur kan nie sluit nie en d...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 731

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 2 Ray Road, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Branderkant 4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 610
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 610
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 610
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2 Ray Road, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA626ee7d911a332d3bdb243e21fb6112f51a3d180beba5360236ac88735b01343fda1ff9bf14bb4f940f94dff10ff570ef4e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 2 Ray Road Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874913919013 30.361542538623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang