Successfully reported
+14

Branders Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Strand Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Branders Accommodation is ideaal geleë op die strandfront van Lambert's Bay, slegs 50 m van die see af. Lambert's Bay is 'n klein vissersdorpie, slegs 3 uur se ry vanaf Kaapstad, en is bekend vir sy wit sandstrande, wildlewe, voëllewe en krewe.

Verblyf word aangebied in 2 selfsorgwoonstelle. Die eerste woonstel is 'n 3-slaapkamerwoonstel op die grondvloer, wat slaapplek vir tot 6 gaste bied. Die tweede woonstel is 'n kleiner 1-slaapkamerwoonstel, ook op die grondvloer, wat slaapplek vir tot 2 gaste bied. Elke woonstel het kombuisgeriewe en 'n leefarea met 'n TV met volledige DStv.

Buitebraaigeriewe is beskikbaar. Let asseblief daarop dat daar stappe is vanaf die parkeerarea na die twee eenhede op die onderste verdieping.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 186 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Patsy M
5.0
Everything you want and need on the beach! A wonderful location on the beach. All very comfortable and spacious. Delightful, helpful ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Francois D
Saam met lewensmaat
5.0
Soos hierbo. Hulpvaardig, baie vriendelik. Alles was 'n goeie ervaring.
Sep 2025
Piet V
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik. Absoluut uitstekende verblyf. Kan nie beter as dit nie. Gaan kyk gerus!
Aug 2025
Kathleen W
Besigheidsreis
5.0
Lovely accommodation, breathtaking view of the ocean. Right on the beach. Even though we only stayed one night, the place was spotless....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Maria J
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. It was amazing. Marlene was a wonderful host. Very friendly and made us feel at home immediately, as if we were fr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 257

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 101 Strand Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Branders Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101 Strand Street, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2M2I3MDIwLTgyM2EtNDVkMy1hZjVjLTYzM2IyMzVmOTBlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 186 5 1 5 101 Strand Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.10118 18.304154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang