Successfully reported
+16

Brandersig 20

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Brandersig 20 is 'n selfsorgvakansiehuis wat in 'n veilige kompleks oorkant die gewilde Supertubes in Jeffreysbaai geleë is. Dié verblyf is ideaal vir gaste wat op soek is na gemaklike gehalteverblyf.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n slim-platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na 'n privaat stoep met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Hanneli L
5.0
Gerieflik, goed geleë, rustig! Ons het Brandersig 20 baie geniet. Dis sentraal geleë en lekker naby die mooiste strand.
Okt 2025
Wimpie V
Saam met lewensmaat
5.0
Vir seker maak ons 'n draai. Baie dankie. Wonderlike goed ingerigte verblyf, met 'n baie mooi see-uitsig. Sentraal geleë en naby alles wat nodig is. B...
Sien meer
Sep 2025
Dawie D
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Het baie lekker gebly.
Jun 2025
Michael N
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. This was an experience; everything available was just enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Magda S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was woes lekker en gerieflik, ons sal beslis weer gaan! Ons het ongelooflik lekker gebly. Die ontvangs was uitstekend en baie vriendelik. Die eenh...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 14 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Brandersig 20 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc51f002a6a15932fd1b2b14bef169d73d5937feaaad4ddd176bcb29ed50329066e5e497c7cd2034d149db7eba98c3beb130?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 14 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.029171146102 24.929503435197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang