Successfully reported
+5

Brandkraal Gastehuis

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandkraal Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Brandkraal Gastehuis is op 'n Karooplaas 2 km buite Murraysburg geleë. Die Sneeuberg-bergreeks is naby geleë en die Buffelsrivier vloei deur die plaas.

Die ruim selfsorghuis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, aparte toilet en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof. Bykomende geriewe sluit 'n binne- en buitebraai-area, TV, kaggel, beperkte DStv-kanale en veilige parkeerplek op die perseel in.

Gaste kan doendinge soos fietsry, voetslaan, 4x4-roetes, bergfietsry en perdry in die area geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

4 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Brandkraal Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Brandkraal Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandkraal Plaas, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYzUzNzVmLWIwZmUtNGIxMi1hNjE3LTk0OTRiOTNmZmVhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 15 5 1 5 Brandkraal Plaas Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.96227240282 23.73509512632
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang