Brandwag Pool Room
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandwag Farm, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Vanaf R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Brandwag Pool Room bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se plaas, 10 km van Prieska af.
Die eenheid het lugversorging en slaapplek vir 2 gaste, en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer.
Die kombuisie is met basiese verhit-en-eetgeriewe toegerus, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale in.
Die skuifdeur lei na 'n swembad en braaigeriewe buite.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Abe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Brandwag Farm, Prieska, 8940, Noord-Kaap
- Gaste dink Brandwag Pool Room het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandwag Farm, Prieska, 8940, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang