Successfully reported

Bray Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Paul G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Netjies vir 'n gastehuis so veraf geleë. Plek het 'n warm shower en skoon beddens en is netjies en baie skoon. Ons het vir 'n dag gebly en was verras deur die ontbyt. Ons het nie verwag om so 'n netjiese plek te kry so ver in die boendoes in nie. Daar is 'n restaurant in die klein dorpie waar ons middag- en aandete geëet het. Ons was ook baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Uitstekende ekstra myl diens. Bray is eintlik net 'n stofpad met 'n garage en 'n winkeltjie, maar ons was heerlik verras met die moeite en diens wat ons ontvang het op 'n Sondagaand. Het heerlik gebly en sal dit werklik aanbeveel vir oornag voor jy oor die grens gaan Botswana toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey J
1 nag
4.8
Mei 2019

Wat 'n heerlike verrassing. Na 'n half onbegaanbare pad, het ek by Bray Gastehuis opgedaag. Per telefoon het ek verneem dat die eienaar nie op die perseel woon nie en Caroll het haar dogter gestuur. Vriendelike mense. En 'n ander vriendelike vrou het die oggend ontbyt berei. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri V
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2016

Ons het lekker gebly. Die plek is baie gerieflik en goed ingerig. Die bestuurderes se seun het ons ontvang en was baie gaaf en vriendelik en het ons tuis laat voel. Hy was ook baie goed vir ons hondjie. Ons het baie lekker geëet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joha N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2016

Die ontbyt was uit die boeke uit! Was baie vriendelike diens. Eienaar het uit haar pad gegaan om ons te help met 'n probleem wat ons gehad het. Goeie diens.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Caroll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3 Main Street, Bray, 8620, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA3MTdlY2JiLWMyZmMtNDBkYi05ODk3LWU4MjgzZDRmMmEzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 3 Main Street Bray 8620 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.461246 23.700085
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang