Break-a-Wave
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 31, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 395 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Break-a-Wave is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n gesinsvriendelike kompleks in die skilderagtige kusdorpie St. Lucia en dit is ideaal vir gesinne en vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n tripelstapelbed in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n stort. Beddegoed, handdoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n ommuurde stoep met braaigeriewe. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Break-a-Wave word deur 'n welige tuin omring en bied 'n rustige omgewing met staproetes wat na die riviermond se oewer lei. Dit is naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede om te verken en net 'n entjie se ry vanaf die strand, die promenade en die St. Lucia-wildreservaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Martinus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 31, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Break-a-Wave het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 100 Mckenzie Street, Manzini Chalets 31, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang