Successfully reported

Breakaway Apartment and Overnight Room

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Sonia B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly, netjiese ruim verblyf. Pragtige uitsig! Baie goeie ligging, naby alles. Pragtige uitsig met heerlike stoep. Verblyf is ruim en netjies. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dalina
Breakaway Apartment and Overnight Room
Baie dankie vir die mooi resensie vir Breakaway woonstel. Dit word waardeer. Alfyd weer welkom. Groete.

Marry P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Draai in Wes-Kaap. Lekker ingerigte kamer, alles was keurig. Geskik vir 1 of 2 nagte. Gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilmarie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Rustige atmosfeer. Gasheer en gasvrou vriendelik en behulpsaam. Die woonstel het alles gehad wat ons kon benodig. Lekker naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suthea W
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Uiters netjiese verblyf. Baie netjiese verblyf. Klein maar absoluut perfek vir oorslaap. Daar was alles wat ons benodig het. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Baie lekker. Baie lekker daar gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Aadil A
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Very nice. My stay was very nice. The owners are very, very sweet; just the space is a bit too small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

M. Gerber G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Baie tevrede lekker gebly. Baie lekker gebly, baie skoon en netjies, en alles wat nodig was, was daar.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Rustig. Lekker gebly en alles was beskikbaar wat ons benodig het vir oornag. Gasvrou vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Dalina
Breakaway Apartment and Overnight Room
Dit was heerlik om julle te kon ontmoet. Altyd weer welkom.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dalina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Second Avenue, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe3dac22ab9a8b2c425400fe7cb0ec7706430970e016e29fb1479bec15c5c1ea44a08ac7abf09468f24d199c9c8efb954e31d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 24 Second Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.3415186 18.162941
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang