Successfully reported
+40

Breakers 217

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers Resort - 217, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Breakers 217 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die Breakers Resort Hotel, Umhlanga Rocks in Lagoon-rylaan. Dié kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot die oord se geriewe en onderdakparkeerplek op die perseel.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed en 1 dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid het sentrale lugversorging en daar is oral waaiers in die eenheid. Bedlinne en badhanddoeke word voorsien en strandhanddoeke kan by ontvangs gehuur word.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die eenheid is op die grondvloer en bied 'n uitsig oor die omliggende area. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae, Sondae en tydens spesiale aanbiedinge.

Die woonstel is 1 van 'n paar eenhede wat 'n buite-patio het wat na die grasperk lei en is ideaal vir kinders.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Breakers Resort - 217, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakers 217 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Breakers Resort - 217, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeoXQOqxwMstUNxQIqjvxqXGAVOGUsHjIkjl6wTea0H2LA6r47F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 10 5 1 4 88 Lagoon Drive Breakers Resort - 217 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.7135447 31.0921485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang