Successfully reported
+35

Breakers 421

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, 421 Breakers, Breakers Resort, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Breakers 421 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vakansiewoonstel in die Breakers Resort Hotel in Umhlanga. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en gaste het toegang tot al die oordgeriewe en onderdakparkeerplek op die perseel.

Die woonstel bied slaapplek aan tot 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV, en die tweede slaapkamer het 'n driestapelbed wat bestaan uit 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n enkelbed bo-op. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en wasbak. Die woonstel word verkoel deur gesentraliseerde lugversorging en is toegerus met beddegoed en badhanddoeke. Strandhanddoeke kan by ontvangs gehuur word. Daar is ook 'n kluis vir waardevolle items in die woonstel.

Vir ons gaste se gerief word onbeperkte Wi-Fi vanuit die gerief van jou kamer voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, en eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met 2 stoele. Die eetarea het sitplek vir 3 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde TV met sekere DStv-kanale het.

Die woonstel is op die tweede verdieping en bied uitsigte oor die omliggende area en oord-swembad. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, 421 Breakers, Breakers Resort, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakers 421 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, 421 Breakers, Breakers Resort, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1bbc4d42d6fb8a49a22c5d1b74551e6777703de1dad6b891c1c4185e4b9b90a043920be2e84f91ca4cdc364e6f4267f6606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 5) 10 5 1 4 88 Lagoon Drive 421 Breakers, Breakers Resort 4319 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.714285453198 31.092365715275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang