Successfully reported
+12

Breakers Resort Apartment 224

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 26826, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 597 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Breakers Resort Apartment 224 is 'n moderne, gesinsvriendelike selfsorg-eenheid in Umhlanga Rocks langs die pragtige kuslyn. Die woonstel is perfek vir 'n gesinswegbreek en bied maklike toegang tot die strand en die nabygeleë Wetlands Sanctuary-staproete.

Die moderne woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot WiFi.

Die oord bied 'n reeks geriewe om die hele gesin te vermaak. Dit sluit 3 gemeenskaplike swembaddens, 'n mini-waterpark, 'n trampolien, 'n speelkamer vir kinders en 'n klimraam in. Aktiewe gaste kan die vlugbalbaan of die binnenshuise sokker- en krieketbaan geniet. Die oord het 'n restaurant op die perseel en 'n stylvolle sitarea. Kamerdiens en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar, asook 24 uur-ontvangs en sekuriteit. Ondergrondse, veilige parkeerplek word voorsien.

Die verblyf bied die perfekte balans tussen ontspanning en aktiwiteit, en is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek langs die kuslyn.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Adam Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 26826, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 597
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 597
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 597
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga, 26826, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d70ddc20bbe71516733aaf6d9e8c7fee6fc64a77ce25795aca4947262852aefb3fe009e5f067c6b6dbe2fa6795a6ef4a218?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 597 per nag (plek vir 4) 88 Lagoon Drive Umhlanga 26826 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.714155 31.09276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang