Breakers Resort Apartment 517
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
 - Vanaf R1 597 per nag (plek vir 4)
 
Beskrywing
            Breakers Resort Apartment 517 bied vakansieverblyf aan die kus by Umhlanga Rocks. Dié gesinsvriendelike oord bied 'n rits vermaak bedags en saans. Dis net 60 m se stap vanaf die strand en die Wetlands Sanctuary-voetslaanpad.
Die woonstel het 2 slaapkamers en is ideaal vir 'n klein gesin of groep vriende. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, koffie, tee, breekware en eetgerei. Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die oord bied daagliks vermaak langs die swembad, asook kamerdiens en 'n daaglikse skoonmaakdiens. Daar is 3 gemeenskaplike swembaddens, 'n waterparkie, trampolien, speletjieskamer, klimraam, vlugbal, binnenshuise sokker- en krieketveld, restaurant en 'n heerlike buite-sitarea. Ander geriewe sluit 24 uur-sekuriteit en -ontvangs, en veilige kelderparkeerplek in.
Breakers bied pure pret en plesier langs die strand en is ideaal vir 'n gesinsvakansie naby Durban. Dis net 1 km vanaf Umhlanga Village en 1,2 km vanaf Gateway, een van die grootste malls in Afrika.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Adam Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 88 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
 - Gaste dink Breakers Resort Apartment 517 het ’n uitstekende ligging
 
- Kapasiteit: 4 persone
 - Alle ouderdomme is welkom
 - 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 88 Lagoon Drive, Umhlanga Rocks, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
 
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang