Successfully reported
+50

Breakerview

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1124 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Breakerview is in Shelly Beach aan KwaZulu Natal se Suidkus geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf, net 'n paar meter van die strand, klein handwerkhawe en Shelly Centre af.

Verblyf word gebied in 5 selfsorg-eenhede, waarvan 4 see-uitsig met lieflike uitsigte. Daar is 3 eenhede met slaapplek vir 4 gaste en 2 eenhede met slaapplek vir 2 gaste. Die eenhede word daagliks skoongemaak en kan uit óf koninggrootte-beddens óf enkelbeddens opgemaak word.

Elke eenheid is smaakvol gemeubileer en volledig toegerus met breekware, eetgerei, oorhoofse waaier, lugversorging, kluis vir waardevolle items, TV met sekere DStv-kanale, yskas, mini-oond en stoof, mikrogolf, ketel, broodrooster en individuele braaigeriewe.

Vier van die eenhede maak oop op 'n uitgestrekte houtdek wat oor die groot swembad en veilige onderdakparkeerarea uitkyk. Internettoegang is beskikbaar, en daar is 'n wassery binne stapafstand van die eiendom af.

Die nabygeleë Shelly Centre bied winkels, restaurante en 'n bioskoop vir vermaak. Die Suidkus is bekend vir sy rotsagtige uitlopers en sandstrande. Visvang vanaf hierdie uitlopers is 'n gewilde aktiwiteit. Daar is baie strande in die area, en 5 van hulle is Blouvlagstrande. Die hoofbranderplankry-strand in die area is St Michaels Beach, wat nie ver van Breakerview af is nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1124 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakerview het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1124 Albert Meyer Drive, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f54ee7dc0e284bc849071487f4ffbea8aa27cd47490f17304e6722764b8249c179b2ea4cd2ea4feb4d33f9cb9c532c5bdc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1124 Albert Meyer Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.809367668474 30.41129755584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang