Successfully reported

Breakerview Bay 26

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johnathan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

A beautiful and tranquil getaway. Our family had an amazing time at Breakerview Bay 26! The view is something out of this world - we saw the most incredible sunrises. Also, the quick walk to the beach made it so convenient. The accommodation was clean and modern. We had everything we needed, and the security was top-notch. Definitely recommend this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Stunning views. Comfy and clean accommodation. We thoroughly enjoyed our stay. The place was clean, neat and comfortable. The views were fantastic. Dirk was helpful, friendly and gave us all the details we needed for a stress-free stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelyn V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker ontspan by die see. Alhoewel ons die heeltyd reën en wind gehad het, het ons heerlik vakansie gehou. Die feit dat jy 'n see-uitsig het, is wonderlik. Die eenheid het al die geriewe wat nodig is. Die enigste tekortkoming is dat daar geen toegang tot internet is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Breakerview Bay 26
Hi Madelyn, Kom agter nooit reageer op jou boodskap. Dankie vir terugvoer. Beide ons eenhede het nou optic fibre en uncapped WiFi. Ingesluit in prys. So as julle weer wil kom, welkom direk met my te bespreek en 'n afslag te kry op geadverteerde prys. 32 het nou groter yskas/vrieskas. Hoop julle goeie paasnaweek geniet. Groete, Dirk

Elfreda O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Heerlike somer Suidkus vakansie met lieflike weer. Fantastiese uitsig op strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo K
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Lekker kuier met fantastiese uitsig. Die eenheid is pragtig en goed toegerus met 'n fantastiese uitsig. Dit het direkte toegang tot die hoofstrand van 'n Blouvlag strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Breakerview Bay 26
Baie dankie, Christo. Voorreg julle as gaste te hê wat waardeer wat ons bied en mooi kyk na wat vir ons kosbaar is.

Tessa W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Will be back. Amazing views and a wonderful, comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie baie goed. Trafalgar strand. Is die mooiste strand. Die woonstel se view is ongelooflik. Dis om op die bed te lê en die see te sien. Ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dirk
Breakerview Bay 26
Baie dankie Gert Stem met jou kommentaar. Baie bly ons kan gaste soos julle kans gee dit te geniet. Dankie vir die 5e. Nuuskierig oor die 1 vir location? Groete Dirk

Peter J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

A great family getaway. Dirk was a great host. The accommodation was well-maintained and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfek met 'n ongelooflike uitsig. Die eenheid was onberispelik, die ligging absoluut ongelooflik en die weer perfek. Waar huur jy 'n vakansie-eenheid vandag en vind 'n vars bos blomme op die tafel wanneer jy aankom? Baie dankie, Estelle! Dirk het ook onmiddellik aandag gegee wanneer ons iets gevra het en ons het sommer tuis gevoel. Ons sal baie beslis weer gaan en beveel hierdie eenheid aan vir elkeen wat net rustig kop wil skoonmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooke Gardens, Breakerview Bay unit 26, Trafalgar, 0157, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83bdc0a6963c048aeab6855e4fec2866e90d41946cfdca65d8962861b95b5633d88a3983b823c5da593937615316d62097ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Brooke Gardens Breakerview Bay unit 26 0157 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.953143498155 30.300680511045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang