Successfully reported
+24

Breakerview Bay 26

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 6 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooke Gardens, Breakerview Bay unit 26, Trafalgar, 0157, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Breakerview Bay 26 is 'n grondvloerwoonstel wat moderne gerieflike selfsorgverblyf bied. Die 3-slaapkamer-eenheid verras met pragtige uitsigte oor Trafalgar Beach. Die woonstel is in 'n goed onderhou veilige kompleks in die kusoorddorpie Trafalgar aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en bied direkte toegang tot die strand deur 'n veiligheidshek. Die blouvlagstrand het lewensredders wat 24/7 aan diens is en is baie veilig om by te swem, ideaal vir die kinders.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan altesaam 6 gaste. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n bad met 'n oorhoofse stort. Die onderdak-patio kyk uit oor die strand en het 'n sessitplek-banktafel asook 'n paar russtoele om die son en uitsig te geniet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring

Die woonstel beskik ook oor 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en keramiekplaat, potte, panne, kooktoebehore, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en 'n koffiesuier, asook eetgerei en breekware. Dit is ook toegerus met 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale as 'n opsionele ekstra en die etenstafel het sitplek vir 6 gaste. 'n Cadac-koolbraai op wiele is ingesluit.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad wat hulle welkom is om te gebruik. Braaigeriewe is ook hier beskikbaar.

Die veilige kompleks het elektriese heining en 'n wag vir sekuriteit. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Dit is die ideale ligging vir diegene wat op soek is na 'n veilige en beste ervaring seevakansie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johnathan H
Gesin met klein kinders
5.0
A beautiful and tranquil getaway. Our family had an amazing time at Breakerview Bay 26! The view is something out of this world - we sa...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Janine S
Gesin met klein kinders
5.0
Stunning views. Comfy and clean accommodation. We thoroughly enjoyed our stay. The place was clean, neat and comfortable. The views wer...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Madelyn V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker ontspan by die see. Alhoewel ons die heeltyd reën en wind gehad het, het ons heerlik vakansie gehou. Die feit dat jy 'n see-uitsig het, is wond...
Sien meer
Nov 2024
Christo K
5.0
Lekker kuier met fantastiese uitsig. Die eenheid is pragtig en goed toegerus met 'n fantastiese uitsig. Dit het direkte toegang tot die hoofstrand van...
Sien meer
Okt 2024
Tessa W
Saam met lewensmaat
5.0
Will be back. Amazing views and a wonderful, comfortable stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 41

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Brooke Gardens, Breakerview Bay unit 26, Trafalgar, 0157, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Breakerview Bay 26 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 6)
Vanaf R850
R 850 R 765
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brooke Gardens, Breakerview Bay unit 26, Trafalgar, 0157, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83bdc0a6963c048aeab6855e4fec2866e90d41946cfdca65d8962861b95b5633d88a3983b823c5da593937615316d62097ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Brooke Gardens Breakerview Bay unit 26 0157 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.953143498155 30.300680511045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang