Successfully reported
+96

Breaking Dawn

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Wilmot Street, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Breaking Dawn is 'n gastehuis langs die N9 tussen Johannesburg en die Tuinroete en bied die ideale oornagverblyf.

Die gastehuis bied en suite-kamers wat slaapplek aan tussen 2 en 4 gaste bied.

Die kamers het TV's en gratis koffie en tee. Drie kamers het skuifdeure wat lei na die swembad.

Daar is 'n swembad en 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 108

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 37 Wilmot Street, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
  • Gaste dink Breaking Dawn het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 Wilmot Street, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllOWFkOWRhLTMzMzEtNGI3Ni1iNDY0LTBhMjI2N2YwODYzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 108 5 1 5 37 Wilmot Street Noupoort 5950 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -31.180704000376 24.956445339951
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang