Breaking Dawn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Wilmot Street, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Breaking Dawn is op die N9-roete tussen Johannesburg en die Tuinroete geleë. Dit is fantastiese tussen-verblyf of oornagplek.
Dié gastehuis bied 'n keuse van en suite-kamers wat elk tussen 2 en 4 gaste kan akkommodeer.
Die kamers sluit TV's in en komplimentêre koffie en tee word voorsien. Drie van die kamers het skuifdeure wat na buite lei na die swembad.
Geniet koel aande by die swembad en maak gebruik van die braai-area en geriewe.
Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Susan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 108
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 37 Wilmot Street, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
- Gaste dink Breaking Dawn het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Wilmot Street, Noupoort, 5950, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang