Breathe Inn
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Edward Lane, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Breathe Inn is 'n lieflike gastehuis wat gemaklike oornagverblyf in King George Park in George bied. Die gastehuis bied gaste 'n sentraal geleë vakansie, en dit is ideaal vir gaste wat 'n avontuurlike wegbreek soek.
Hierdie gastehuis bied 'n verskeidenheid goed ingerigte kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens met sagte dekbedovertrekke en kraakvars linne, sowel as privaat ingange. Bykomende geriewe sluit in 'n yskassie, haardroër, TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Gaste kan die gemeenskaplike vermaaklikheidsarea buite geniet, wat 'n braaiplek insluit. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is visvang, fietsry, verskeie restaurante en bergfietsroetes binne maklike bereik. Toegang tot veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 15 Edward Lane, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink Breathe Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Edward Lane, King George Park, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang