Breathe Inn
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1658 Jasus La Lande Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Breathe Inn is naby die strand van Malkopbaai in Lambertsbaai geleë wat deel is van die bekende Weskus-distrik. Die eiendom bied ononderbroke uitsigte oor die see en is 100 m van 'n getypoel af.
Verblyf word gebied in 4 selfsorg-eenhede waarvan 2 eenhede 2 slaapkamers het en 2 eenhede 1 slaapkamer het. Neem asseblief nie kennis dat elke kamer 'n en suite-badkamer het nie, en dit is meer geskik vir gaste met kinders wat op die slaapbanke kan slaap. Elke eenheid het sy eie oopplan-leefarea, braaigeriewe en parkeerplek. Al die eenhede het TV's met volledige DStv-kanale en WiFi. Die kombuise is goed toegerus met oonde, stowe, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei.
Daar is 'n sonnestelsel wat verligting bied tydens beurtkrag.
Lambertsbaai is een van die beste plekke om seekos te kry, met vars vangste wat daagliks ingebring word. Muisbosskerm en Bosduifklip is albei opelugrestaurante met van die lekkerste seekos rondom.
Aktiwiteite sluit in sandplankry teen die duine af, vierwielmotorfietsry, mikroligte vlugte oor die baai, en watersport soos swem, lyfplankry en branderplankry. Pak die Boegoeberg-4x4-roete aan, ontspan op die nabygeleë Elandsbaai-strand, en woon die Kreeffees in Maart by.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Suzette Lochner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 107
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1658 Jasus La Lande Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Breathe Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1658 Jasus La Lande Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang