Successfully reported

Breathe River Retreat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Chantell S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly en gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Peaceful, clean, friendly staff, beautiful surroundings. It was a wonderful breakaway weekend! Friendly staff and resident doggies, a tranquil environment and all the facilities we needed (including electric blankets for the cold). Maybe a good tip for future visitors: depending on the direction you're coming from, the gravel road is accessible for a low car (the one direction slightly less so, but still possible), but it is still a bit risky. Try to travel with a car that has at least a slight lift (doesn't have to be a full-on 4x4 but it would help if the car isn't a VW Polo like mine). Thanks again for a lovely weekend, we will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties! Pragtige plekkie en alles is baie netjies. Regtig waarde vir geld. Mooi plek om sommer bietjie af te skakel en stil te word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Owen M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Therapeutic. One beautiful, peaceful experience. The view is magnificent. Waking up to the sound of water was therapeutic. Booking was easy and handled with ease.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Dit was heerlik! Wat 'n pragtige netjiese plek, die kamers is baie netjies en gerieflik. Ons het ook die lapa bespreek omdat ons 'n groot groep was en dit was die beste opsie. Die lapa is toegerus vir 20 persone met 'n groot tafel waar almal kan sit. Die kamers en lapa word daagliks gediens en is op die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Y C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Pragtig, netjies en regtig 'n plek om te ontspan. Ons het vreeslik lekker gebly. Breathe is 'n pragtige ontspanningsplek reg langs die rivier. Die ontvangs was goed en ons het die eenheid baie geniet. Dit was skoon en lekker koel met die warm weer wat ons gehad het. Ons sal julle definitief weer besoek. Hierdie keer net 'n eenheid kies met sy eie kol-kol warm bad. Lol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martinus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Was amazing, rested well. Wonderful setting next to river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Lieflike rustige mooi plek. Baie mooi en lekker. Sal weer gaan. Eenheid 4 het nie 'n badkamerdeur nie, wat ek dink hulle kan verander. Mens dink op die fotos dis binne die badkamer. Dit is ongerieflik. Maar die eenheid en alles was verder tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

We have found the perfect home away from home. My stay at Breathe River Retreat. Wow, where do I begin. It is such a beautiful place and from the moment we got there, we could feel the peace and tranquility. It's just absolutely beautiful and has such a magical embrace to it. We are smitten and can't wait to return. The staff is so pleasant and friendly and accommodating. We didn't even want to return home; we felt we could have continued to stay. It's an absolute gem of a place. 10 out of 10 for us. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful, relaxed, gorgeous scenery. Beautiful setting so close to JHB! Staff were friendly and helpful. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Madie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 43 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vaal Eden Road S1052, Vaal River, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd0b203760b93f75d635477713bb6dcdf0807492a69b7e990385e8cfd8f3041c0b627fa887606794dda6ba662a25b6bc780e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Vaal Eden Road S1052 Vaal River 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.811641572104 27.522740740689
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang