Breathe Views
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eseljagpoort Heimersrivier, 50 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Breathe Views Farm Stay is in 'n manjifieke ligging in die Eseljag-poort, langs die N9, Heimersrivier-afdraai, minder as 50 km vanaf George of Oudtshoorn geleë. Dit is 'n klein stukkie paradys waar ontspanning eindeloos is.
Dié kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n eenplaat-induksiestoof, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ysmaker, vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n kaggel, ideaal vir kouer nagte.
Buite kan gaste buitelug-eet geniet met asemrowende uitsigte oor die omliggende berge, perfek vir 'n romantiese aandete, sowel as 'n braai-area.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Eseljagpoort Heimersrivier, 50 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eseljagpoort Heimersrivier, 50 km from Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang