Bree Street Studio
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 220 Loop Street, 220 Loop, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bree Street Studio is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die middestad van Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Die ateljee het 'n Juliet-balkon wat uitkyk oor die omliggende stad, met Tafelberg in die agtergrond. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Leeukop-staproete, Tafelberg-kabelkar, Iziko Suid-Afrikaanse Museum en die V&A Waterfront.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.8/5
Tyler Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- 220 Loop Street, 220 Loop, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 220 Loop Street, 220 Loop, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang