Successfully reported
+9

Breede River Lodge 306

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breede River Lodge, Jospeh Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Breede River Lodge 306 is 'n lieflike ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel wat in die hartjie van Witsand geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat die skilderagtige Tuinroete wil verken.

Dié oopplan-ateljeewoonstel bied gerieflike slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n induksiestoofplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met sitplek vir 2 toegerus. Daar is gratis WiFi in die restaurantarea en 'n TV met DStv.

Hierdie eenheid lei na 'n balkon met sitplek en 'n uitsig oor die rivier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Breede River Lodge, Jospeh Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Gaste dink Breede River Lodge 306 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breede River Lodge, Jospeh Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf5945597033f858fabbf320dedaf79e458f88293da0fba542075b50a2c09546010deb126c1531043961a888bd302d1b73e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 Breede River Lodge Jospeh Barry Drive 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396197055772 20.82687063368
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang