Breede River Lodge Self-catering Waterfront Unit 5
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Breede River Lodge Selfsorg Waterfront Eenheid 5 is 'n selfsorg-eenheid in die Breede River Oord en Visvanglodge, naby die waterkant in die Breede River hawe.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en kookplaat, 'n oond, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na 'n oop leefarea met genoeg sitplek, 'n platskerm-TV, 'n eetarea en 'n binnebraai.
Gaste het toegang tot die oewer van die rivier en kan die geriewe in die omgewing geniet, soos die swembad en restaurante. Bootritte kan ook gereël word met die plaaslike individuele charters.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Snip Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 50
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joseph Barry Drive, Breede River Resort and Fishing Lodge, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang