Successfully reported

Breede View Holiday Home

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jj S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Wonderlik. Mooi skoon en netjies, baie goed toegerus, ligging perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marcel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

We will be back. We had a fun long weekend. The house is in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Asemrowend mooi en gerieflik. Dit was amazing. Ons gaan vir seker teruggaan. Verlief geraak op Witsand en die huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie B
1 nag
4.8
Apr 2022

Dit was lekker. Ons toer deur die land. Die plek was goed niks verkeerd nie. Die manne het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamart E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2022

Pragtige uitsigte. Skoon, veilig en werklik wonderlike uitsig vanuit elke vertrek, Lieflike linne en kussings en gordyne, goeie kwaliteit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Owen
Breede View Holiday Home
We are so glad you enjoyed your stay at Breede view holiday home and thank you for such a lovely review. We hope you will visit Witsand again soon. Kindest Owen and Helen

Astrid J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2022

Lieflike verblyf met mooiste uitsig. Ruim slaapkamers, 'n heerlike groot stoep met braai. Uitsig oor Breederivier en see vanuit meeste vertrekke. Tafeltennisblad 'n absolute bonus. 'n Rustige omgewing. 'n Lafenis vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elize O
Lang verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2022

Daar is genoeg badkamers en toilette op die onderste en boonste vlakke om 'n groep besoekers te akkommodeer. Ons het die verblyf heel gerieflik gevind. Die ligging is pragtig! Om heeltyd die rivier te kan sien is 'n bonus. Dit is effe moeilik met die kombuis bo en steil trappe vir ouer persone, maar nadat ons uitgepak het was laasgenoemde vinnig weer vergete. Ek is nie seker dat die verblyf geadverteer kan word as verblyf vir meer as 8 persone nie, aangesien mens deur een kamer moet stap om by 'n ander kamer (met drie beddens) uit te kom. Laasgenoemde mag nadelig wees vir vreemdelinge, maar voordelig vir 'n paartjie met kleiner kinders ('n familie). Ter opsomming egter 'n heerlike vakansiehuis wat ons graag weer sal bespreek. Die boonste braai-area is beslis 'n aanwins. Ons het lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2022

Lekker. Genoeg slaapplek. Genoeg badkamers vir almal en toilette. Net toaster wat 1 kant gewerk het wat foutief was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Nov 2022

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Renee D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2021

Goeie ligging, lekker ruim huis. Beddens in party kamers swak, asook matrasse. Kombuisgeriewe is swak, kort potte.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Owen Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 135

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 840
per nag, vir 11 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 840
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R 3 840
per nag, vir 11 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Kadie Street, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5de18e2d1c91bdf4927584429a68c6e423a1604bf6502966ffb8388cc0541db169f15b55da5db95dafc20bbe1daf14c3250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 840 per nag, vir 11 mense 20 5 1 5 2 Kadie Street Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.396638 20.835064
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang