Breeze & Bliss Beach House
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Oyster Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Breeze & Bliss Beach House is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Pennington aan die Suidkus. Dit is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie kusdorpie.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 5 volwassenes en 1 kind en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Daar is 'n ekstra koningingrootte-bed in die oop eetarea. Die gedeelde badkamer is ingerig met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste 'n ruim oordekte terras met 'n braai en buitemeubels geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. Nkomba-strand is ongeveer 700 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kathy Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 7 Oyster Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Breeze & Bliss Beach House het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
5 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Oyster Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang