Breezy Bay
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 16 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 First Street North, Walvis Bay, Namibia, Erongo
-
Vanaf
R3 000R2 250 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Breezy Bay is stapafstand van Flamingo Lagoon geleë en bied selfsorgverblyf in Walvisbaai, ideaal vir 'n klein gesin of vriende.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede kamer 2 driekwartbeddens het. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n vierplaat-stoofplaat, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, lugbraaier, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ontbyttoonbank met stoele voltooi die area. Vanuit die kombuis lei die sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n aangewese werkruimte. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het veilige parkering dwarsdeur hul verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Namdock 2 km weg, terwyl die voëlreservaat 2.8 km weg is. Die woonstel se ligging is ideaal, met toeroperateurs soos DRed Dune Safaris, Kuiseb Delta Adventures en Mola Mola Safaris naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annetjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 First Street North, Walvis Bay, Namibia, Erongo
- Gaste dink Breezy Bay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 First Street North, Walvis Bay, Namibia, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang