Successfully reported
+30

Bremen Tranquility

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bremen Tranquility, Grunau, Karas
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bremen Tranquility is in Grunau, 'n klein dorpie in die suidelike streek van Namibië, geleë.

Verblyf by Bremen Tranquility word in 1 selfsorg-eenheid, 2 chalets en 4 ruim kampeerplekke gebied. Die kampeerplekke het ablusiegeriewe met warm water en 'n waterpunt by elke staanplek. Die eenhede is selfsorg. Gaste kan 'n braaipakkie en varsgebakte brood 'n week voor aankoms bespreek. Al die eenhede maak van sonkrag gebruik en het sonkrag-geisers.

Doendinge in die omliggende area sluit Visrivier-canyon met staproetes of visvangplekke, Ai-Ais-warmwaterbronne en Hobas-uitkykpunt in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dave V
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent peaceful campsite with great views. Really enjoyed the stay over at Bremen, the host is great, the service is great, the camp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat ons voor gehoop het en selfs meer. Die verblyf by Bremen was uitstaande. Liesl en Stefan is hartsmense wat uit hulle pad sal gaan om jou te ...
Sien meer
Sep 2025
Emfrie V
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid perfek! Onbeskryflike vriendelike mense, Liesl het sommer vir ons die lekkerste tuisgebakte brood gemaak. Voel soos 'ons mense'.
Mei 2025
Brian H
Saam met vriende
5.0
We enjoyed their hospitality and assistance with local knowledge. On arrival, Liesl and Stefan were there to meet us, despite our late ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Vivienne B
Saam met vriende
5.0
Uitmuntend en definitief waarde vir jou geld. Ons het ongelooflik lekker gebly. Liesl en Stefan is uitmuntende gashere en het ons baie welkom laat voe...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Bremen
Tranquillity ...

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 4 Bremen Tranquility, Grunau, Karas
  • Gaste dink Bremen Tranquility het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Bremen Tranquility, Grunau, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9KOEceoZ2UMDiuzQcPy9yICPtG9MxUdWZMIMvTgkVV8RPlAJXq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 4 Bremen Tranquility Grunau Karas 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.855138888889 17.874277777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang