Successfully reported

Brenaissance Wine & Stud Estate

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Denise Zeelie Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker rustig. Dit was vreeslik lekker, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
René
Brenaissance Wine & Stud Estate
Beste Denise, Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om vir ons hierdie 5-ster terugvoer te stuur! Ons is in ons noppies dat julle julle verblyf hier by ons geniet het en ons sien uit na julle volgende kuier! Hartlike groete Die Brenaissance Span

Louise O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Top akkommodasie en kliëntediens! 'n Baie mooi plek met uitsonderlike diens! Ek kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
René
Brenaissance Wine & Stud Estate
Beste Louise, Baie dankie vir die pragtige verwysing! Ons span werk regtig baie hard om te verseker dat ons gaste 'n onvergeetlike ondervinding het tydens hulle verblyf hier by Brenaissance. Dit is vir ons van onskatbare waarde wanneer ons gaste erkenning gee aan die kwaliteit produk wat ons aanbied. Ons sien daarna uit om julle sommer weer binnekort te sien. Brenaissance groete!

J. E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

It was a fantastic stay with great views and great staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bayanda M
1 nag
4.6
Aug 2025

The rooms are beautiful and spotless. The entire property is stunning. This place is excellent and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liese K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Missed potential. Brenaissance is a location just oozing with so much potential. Aesthetically pleasing, wonderful views, peaceful and secure. I found the cottages to be well styled and equipped. The receptionist was incredibly kind and helpful. The downfalls, however, were that many things needed tending to. Our shower handle was broken, the one bedroom door would not shut properly, the toilet brush was broken, the WiFi would pop in and out, both mornings we woke to no hot water and low water pressure, and the breakfast service started late. We were two couples travelling with little ones, and it was stated that breakfast would be served from 07:30 in the poolhouse. No one showed up until 07:40, and then they still had to start to set the kitchen up to make the actual breakfast, which meant that things only really got going from 08:00. The food and service should've been ready to go from 07:30 already. I appreciate the highchair available as this is not always common. The menu could be reworked a little too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carolyn E
1 nag Saam met vriende
4.4
Des 2024

A lovely place but limited kitchen provisions. A beautiful estate with comfortable accommodation; however, there were only 2 wine glasses and 2 glasses, and yet the unit accommodates 4 people. The coffee cups were tiny and there was no bottle opener. It seemed like there was the bare minimum of everything, which was disappointing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marlis V
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2024

Baie lekker, baie mooi! Baie lekker gebly, sal hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
René
Brenaissance Wine & Stud Estate
Beste Marlise, Baie dankie dat jy tyd gemaak het om vir ons terugvoer te gee oor jou verblyf by Brenaissance! Dit word hoog op prys gestel. Ons is verheug dat julle julle kuier hier by ons geniet het en ons sien uit na julle volgende besoek! Die Brenaissance span

Johann S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2022

Die moeite werd. Die ligging is ongelooflik gerieflik. Dis net uit die dorp, maar jy is op 'n pragtige plaas. Kan in die aande vinning in die dorp gaan eet en vinnnig weer terug ry. Ongelooflike mooi plaas en verbly was amazing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja B
1 nag
4.2
Aug 2022

Not what we expected. We arrived in the rain, no one was at reception. Another guest told us to find the security guard to show us our room. We couldn't find him. The restaurant was closed and there was no sign of having a wine experience. Breakfast was simple but nice and the breakfast venue was beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Samantha V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Wonderlike wegbreek saam met 'n vriendin. Jou siel kry weer rus met die pragtige omgewing, fantastiese kos en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

René Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devon Valley Road, Devonvallei, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa12a553e70130b13d09c6232c6b3ba03b0c0809224fa2d7a9307afd4912dd497fe514b81cf25e604816a136dc5e6774c218f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Devon Valley Road Devonvallei 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.919617 18.817776
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang