Successfully reported

Brenton Breakers

Ocean Front 2 Bedroom Villa
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 160
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
6 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-leefarea met ’n dek wat na die see front. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het ’n bad en/of ’n stort. Die kombuis is toegerus en daar is ’n TV met DStv. Die villas word daagliks skoongemaak, behalwe op naweke en vakansiedae.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

WiFi Veilige parkeerplek 'n TV met die DStv-hotelpakket

Huisreëls

Kinders van 0 tot 2 jaar bly gratis.
Kinders van 3 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

'n Breekskadedeposito geld slegs vir gaste wat oor die spitsseisoen, in Desember, hier bly.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 700
R 2 700 R 2 160
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 278 Steenbras Street, Brenton on Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33c7ccbb3ccb3c9e1407414bfb305a32f8e29aaeaa5f878be01bf7bdfb1a573e66a54ec7c6744fe77b154be977631c6ea888?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 160 per nag, vir 2 mense 79 5 1 5 278 Steenbras Street Brenton on Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.074959215301 23.02884042263
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang