Successfully reported

Brentwood Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Johann G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Very happy with the stay, no concerns. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Kort gekuier, maar lekker rustig. Baie lekker gebly, lekker rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick S
1 nag
5.0
Jan 2025

Lekker en rustig, kroeg op perseel was 'n bonus na 'n lang warm dag. Lekker gebly, rustig en stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Kort maar lekker kuier. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Harm S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Aan te bevele! Heerlike netjiese kamer. Uitstekende, vriendelike diens. Ons gasheer en -vrou het vriende geword. Ons kom vir seker weer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2024

Stil, rustig en absoluut heerlik. Ons het ons naweek weg by Brentwood Lodge vreeslik geniet. Dit is stil, rustig en die perfekte wegbreek van die stad se geraas. Die eienaars is baie vriendelik en het sommer ons kamer ook opgegradeer met ons aankoms. Ons as gesin en ons vierpoot dierekind het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Florinda B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie aangenaam. Vriendelike en behulpsame kliëntediens. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Een aand oorgeslaap in Deneysville. Ons het my motorfiets gaan haal en het Vrydagaand oorgeslaap in Deneysville by Brentwood Lodge. Ons is baie hartlik onvang en het dadelik tuis gevoel. Alles was baie gerieflik en die ligging van Brentwood Lodge is perfek. Ons sal definitief in die toekoms weer soontoe gaan en sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2023

Relaxing and beautiful garden for kids to play. Our Lapa was the perfect place for a family of 4. Big rooms and living area. The garden was perfect for sitting outside and playing, and the friendly dog kept the kids entertained. The sound of pigeons in the trees gave it a nice bushveld atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Star M
1 nag Saam met vriende
4.2
Feb 2022

I had a good stay even though it was just for one day. I would like to stay longer for the holidays and explore other activities around the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Mckenzie Street, Deneysville, 1932, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42a0e42d97463b81f760f4e75dcf54373da81942fbf8369c32bef34f37246e20c8da032e32e81378619dd2f1059928cd015a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 29 Mckenzie Street Deneysville 1932 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.8852 28.10341

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang