Brickhaven Accommodation
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 78 Main Road, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1619, Gauteng
- Vanaf R895 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Brickhaven Accommodation is 'n gastehuis in privaat besit in Edenvale in die Oos-Rand van Gauteng.
Verblyf word gebied in Kamer 3, wat met 'n dubbelbed ingerig is, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak het. Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, eetgerei en breekware, 'n plafonwaaier, en 'n paneelverwarmer langs die bed.
Parkeerplek is voor die kamer beskikbaar, en die kamer word daagliks skoongemaak.
Gaste het toegang tot 'n swembad en braai-area.
Brickhaven is 9,3 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Greenstone-winkelsentrum, Stoneridge Mall en Green Valley-winkelsentrum is maklik bereikbaar. Wonderlike restaurante soos Fahrenheit, Jose's, Cafe Billi Bi in Stoneridge Centre is naby. Edenvale is 'n baie sentrale area en is verbind met verskillende snelweë rondom Johannesburg en omstreke.
Ons het sonkrag rugsteun, daarom ervaar ons geen beurtkrag nie!
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 78 Main Road, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1619, Gauteng
- Gaste dink Brickhaven Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 78 Main Road, Eastleigh Ridge, Edenvale, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang