Bridgewater One 605
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 605 Bridgewater One, 1 Energy Lane, Bridgewater One, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 330 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bridgewater One 605 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in die gewilde Century City in Kaapstad. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie stad.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die eet- en ontspanningsareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV met Netflix. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan ongerepte uitsigte vanaf die balkon geniet en veilige onderdakparkering op die perseel. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Canal Walk Winkelsentrum ongeveer 1 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 21
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 605 Bridgewater One, 1 Energy Lane, Bridgewater One, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bridgewater One 605 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 605 Bridgewater One, 1 Energy Lane, Bridgewater One, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang